JG
Johan G
1 reviews | Active since Mar 2015
27 Oct 2021, 10:44
Swak diens
Sukkel om my outistiese kind en my ouderdom grant ingedien te kry. Elke keer is dit onvoltooid. Soek nou dokumente wat ek nie het. Die wat ingedien is, is blykbaar nie korrek. Het niks anders om in te dien. Indien mens eerlik is, word jy nie gehelp, pleeg bedrog en dan word jy gehelp. Sukkel om iemand by hulle te kry om Afrikaans te praat.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)