JO
Johanna O

1 reviews | Active since Jul 2024

10 Nov 2024, 16:23

Sassa

Middag ek kry al 13 jaar sassa by die selfde kantoor ek was die 8 okt vir my her aansoek daar nou word my sassa af gekeer want daar is nie bloed toetse wat bevestig ek het lupus nie . Ek het 2 filles vol van 5 dr wat my behandel en een is prof hein heinecke ek wil net weet met ander woorde die sassa dr se my drs jok ek het appeal in gesit en daar het nog niks van dit gekom nie wat kan ek nog doen

0
Replies (0)