LB
Lorraine B
1 reviews | Active since Apr 2011
30 Sept 2020, 14:35
SASSA
Waarom is die personeel by SASSA onbevoeg om hul werk te doen? Hoekom kan hulle nie van die eerste besoek af vir jou se wat hulle alles nodig het nie? Ek moet nou al vir die 3de keer teruggaan. Daar was mense wat al 5 & 6 keer terug gegaan het.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)