AN
Albert N

1 reviews | Active since Apr 2019

06 Nov 2020, 11:26

Sasko bread not to standard

"Vriende en familie, iemand is besig om in 'n poging van wanhoop 'n baie gevaarlike valse gerug oor my te versprei. Uit baie vertroulike bronne verneem ek daar word beweer dat ek opgehou het om te drink! Hier wil ek nou kategories verklaar dat ek nog nooit probeer het, of die idee oorweeg het of selfs daaroor gedroom het om op te hou drink nie! Hierdie is inflame leuens, gefabriseer deur persone wat my vlekkelose reputasie wil ruineer, om sodoende te veroorsaak dat my vriende, neefs, niggies en kroeg vriende hierdie komende fees seisoen nie vir my 'n dop sal aanbied nie! Dit is ondenkbaar dat daar so laag gedaal kan word om 'n persoon so te na te kom!"

0
Replies (1)
Sasko
Sasko's reply10 Nov 2020, 09:38
Official
Good day 

We at Pioneer Foods would like to extend our sincere apologies for the unfitting experience you had with the product.  However, we also thank you for taking the time to inform us of your recent experience.  Rest assured your complaint will be forwarded to our Head Office and to the relevant bakery to address and ensure the necessary corrective steps are put in place so that we may meet your expectations in the future. Your reference as discussed with our consultant: SB20-11-155. Kind Regards
Pioneer Foods Customer Care Line - LS

Best regards,