EM
Erika M

1 reviews | Active since Jun 2017

17 Aug 2017, 06:29

Kyk so van slapgat het ek in my lewe nog nooit gesien nie

Besit, e-tagg sedert December 2013, koop in Junie 2017 nuwe kar, en sedertien sukkel ek om my eie e-tagg op my kar te add, het all proof of ownership gestuur, bewys van betaling, maar hulle weier om e-tag te add op my kar!! My account is suspend, Hallo, ek het R200 betaal 3 dae nadat ek nuwe kar gekoop het!!! Wat te hel het van daardie R200 geword. SLEG, SLEGTER, SLEGTSTE!! Ek rate hulle - 0

0
Replies (0)