EM
Erika M

1 reviews | Active since Jun 2017

23 Aug 2017, 12:27

Is dit so moeilik om 'n tag te add - van ou voertuig na nuwe voertuig

SWAK SWAK, amper 2 maande later, en ek sukkel nog elke dag dat MY EIE TAG, op my nuwe kar gelaai moet word, ek kry nou al dreig e-mails, en ek skuld hulle glo R150 se gat man, ek het 3 dae nadat ek my nuwe kar gekoop het, 'n betaling van R200 gemaak, die geld het soos mis voor die son verdwyn. Nou word ek gedreig omdat ek die tag nog nie ingehandig het nie, EK WIL OOK NIE TAG INGEE NIE, NET ADD OP MY NUWE KAR, goeie hel slaap die mense by SANRAL of wat?????????????

0
Replies (0)