LS
Laro S
1 reviews | Active since Mar 2026
24 Apr 2026, 20:37
Beste haarkapster
Ek kan regtig nie genoeg goeie dinge sê oor Salon Chanzelle nie 🤍
My hare is soveel dikker en gesonder vandat ek tannie se natuurlike mengsel – die Mer**** Hair Spray – begin gebruik het.
Jy kan letterlik die verskil voel! En dan praat ek nie eers van hoe vinnig my hare nou groei nie 😍
Die produkte is met soveel sorg gemaak, en dit wys regtig in die resultate.
Tannie Hannelie gee ook altyd die beste raad, en gebruik net die beste professionele produkte – jy voel sommer jy is in goeie hande van die oomblik wat jy instap.
Baie dankie vir al die liefde en moeite – ek sal beslis aanhou terugkom!
Definitief ‘n salon wat ek vir enigiemand sal aanbeveel ✨
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)