Salon Chanzelle
Oct '25 - Sep '26
Hellopeter has tracked Salon Chanzelle across 3 reviews. Salon Chanzelle hasn't collected enough recent reviews — at least 10 in the last 12 months are needed — to calculate a TrustIndex score. Have you used Salon Chanzelle? Write a review to help others decide.
Used this business recently? Share your experience to help others decide.

Share Your Experience1 reviews | Active since Mar 2026
Ek kan regtig nie genoeg goeie dinge sê oor Salon Chanzelle nie 🤍 My hare is soveel dikker en gesonder vandat ek tannie se natuurlike mengsel – die Mer**** Hair Spray – begin gebruik het. Jy kan letterlik die verskil voel! En dan praat ek nie eers van hoe vinnig my hare nou groei nie 😍 Die produkte is met soveel sorg gemaak, en dit wys regtig in die resultate. Tannie Hannelie gee ook altyd die beste raad, en gebruik net die beste professionele produkte – jy voel sommer jy is in goeie hande van die oomblik wat jy instap. Baie dankie vir al die liefde en moeite – ek sal beslis aanhou terugkom! Definitief ‘n salon wat ek vir enigiemand sal aanbeveel ✨
1 reviews | Active since Mar 2026

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.