ZC
Zahn C
1 reviews | Active since Jan 2013
21 Jul 2020, 11:14
Kommunikasie
Geen kommunikasie met rekeninghouer nie. Een onbeantwoorde telefoonoproep na die rekeninghouer is glo genoeg kommunikasie. Gretig om jou te oorhandig omdat hulle nie hul toerusting kan kry nie. Dis lockdown en kinders is nie in Potch nie. Hoe moet jy die woonstel oopsluit as jy nie eers daarheen mag reis nie. Dit is so in email aan hulle gestel en wag 3 maande vir antwoord en word net oorhandig. Volgens hulle is dit so in die ****rak, Corona of nie! Dink 20 keer voordat jy van Safricom gebruik maak.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)