MC
Marius C

1 reviews | Active since Jul 2011

23 Dec 2020, 15:37

12 ure sonder internet, Safricom, kan nie behoorlik kommunikeer nie

Ons is al 12 ure sonder internet. Safricom het ten spyte van vele tickets nog geen duidelike plan van hoe hulle dit gaan regstel, gekommunikeer nie.

0
Replies (0)