1 reviews | Active since Jun 2021
TV.LISENSIE VIR MEV.C.ODENDAAL REKNO.***.
My vrou het haar TV.Lisensie wat sy gereeld elke jaar stiptelik betaal al die 14de Mei 2021 betaal elektronies in die FNB rek.no. wat deur die SABC aan haar verskaf was,maar sedert daai tyd en tot vandag word sy nog steeds herrinner om te betaal nadat ons al met verskeie persone by die SABC gepraat het en bewyse van betaling deurgestuur het dan is dit weer stil vir n maand dan begin iemand daar weer per foon of sms boodskappe vra dat ons nou moet betaal en die TVlisensie raak al hoe hoer elke keer!!!Ons wil nou graag ons saak in die hof gaan stel,aangesien dit wil voorkom of hul dit wil he.!!!Ons is gefrustreerd en woedend oor die Behandeling wat ons moet verduur van die SABC se onkundige mense!!!Die land se mense moet eerlik waar hiervan kennis dra van die SABC se swak werk in die opsig!!!Die TV Lisensie no is ***,en kan hul asb.ontvangserkenning van betaling stuur.asb.I HELLO PETER het ons genoeg vertroue om die saak opgelos te kry !! Baie dankie Mev.C.Odendaal
