1 reviews | Active since Nov 2016
sabc is klomp parrasiete
<p>Ek het in 2014 n tv gekoop. Het hom nog nooit gebruik vir tv kyk ni. Daar is net klomp stront op tv. Dis amper eind november 2016 ek het nog ni di jaar tv gekyk ni. Ek gebruik my tv vir playstation. nou moet ek di res van my lewe vir n diens betaal wat ek nie gebruik ni. hulle is parrasiete. 1 ster is te veel vir hul rating. Ek dink as j betaal vir n diens dan moet jy kwaliteit daaruit kry. en nou is dit so n groot storie dat j jou lisensie wil kanseleer. J moet r300 betaal vir n vreemdeling om in jou huis te kom dan nog elke jaar vir hule bewyse stuur dat jy ni seine kan ontvang ni. Dis belaglik. wat het dit met hulle tedoen? nou het ek een**** iets gekoop en nou moet ek di res van my lewe darvoor boet? ek is spyt ekt n tv gekoop. regtig. hoekom moet j elkgeval n lisensie he vir dit? ek kan nie op hom klim en in di straat afry en ongelukke veroorsaak ni. Hy is ni gevaarlik dat j jou lewe kan verloor om hom te gebruik dat j spesiale opleiding nodig gehad het nie. Dis geld mors uit en uit</p>
