1 reviews | Active since Jul 2016
Kansellasie van TV lisensie
<p>Na my pa se afsterwe 10 weke gelede is dit n frustrasie en tydmors om met SAUK kliëntediensafdeling te probeer kommunikeer. Die 3 keer wat ek hul ge****ak het, het elke konseltant my gevra on WEER die nodige dokumentasie te stuur. My laaste oproep ongeveer 4 weke gelede is aan my genoem dat dit tot 8 weke duur voordat ek terugvoering kan verwag. Al wat ek versoek is dat my pa se lisensie gekanselleer word. Ek het tot bewys gelewer dat ek die tv oorgeneem het en selfs n afskrif van my tv lisensie vir hul gestuur maar nie eens dit het enige inpak gemaak nie. Wat meer moet n mens doen?????????? </p>
Geagte desmondvd,
U klag rakende die kansellasie van u pa se TV lisensie gedateer 10 Augustus 2016, verwys.
Die aangeleentheid is aangestuur na die Kansellasie Afdeling Bestuurder vir dringende aandag en terugvoering aan u.
Vir meer inligting s***el Kliëntedienste op (011) ********** of epos: Die uwe
SPAN TV LISENSIES

Tot op datum het geen persoon my ge****ak nie. Die SAUK is vinnig genoeg om mense aan te skryf oor wanbetaling van lisensiegelde, maar oor ñ eenvoudoge versoek om die kansellasie van n gestorwe persoon se lisensie weet hul skynbaar nie hoe om sulke versoeke te hanteer nie!!!!!! Uiters swak diens......moet nie eens probeer om die kliëntediensafdeling te ****ak nie want dit is n volslae tyd en geldmors.........

Ons êrken ontvangs van u skrywe dat u geen terugvoering ontvang het nie rakende die kansellasie van u pa se TV lisensie nie, gedateer 15 Augustus 2016.
Die aangeleentheid word huidiglik op gewerk en u behoort binnekort terugvoering te kry.
Vir meer inligting s***el Kliëntedienste op ********** of per epos: Die uwe