JL
Jurie L

1 reviews | Active since Nov 2014

14 Nov 2016, 18:19

Kansellasie van Tv Lisensie

<p>Na my Tv stel onherstelbaar geraak het jare gelede is dit n frustrasie en tydmors om met SAUK kliëntediensafdeling te probeer kommunikeer. Die hordes kere wat ek hul ge****ak het, het elke konseltant my gevra on WEER die nodige dokumentasie te stuur. Ek het selfs die dokumente vir die prokureur gestuur wat my ge****ak het nadat die sauk my by hulle oorhandig het, waarna ek niks weer gehoor het tot so 2 jaar gelede. Al wat ek versoek is dat my lisensie vir eens en altyd gekanselleer word. Ek het tot bewys gelewer dat my ma op daai stadium by my kom bly het en ons van haar tv gebruik gemaak het waarvoor sy 'n geldige lisensie gehad het tot en met haar afsterwe in 2008 waarna ek die nodige dokumente aan die sauk gestuur het om haar lisensie te kanselleer wat nodeloos is om te se ook onsuksesvol was. My vrou het toe die tv oorgeneem het en selfs n afskrif van haar tv lisensie vir hul gestuur maar nie eens dit het enige inpak gemaak nie. Wat meer moet n mens doen?????????? Nou word my vrou geteroriseer en ons met prokureurs en die swartlys gedreig indien ek nie onmiddelik die lisensie betaal nie.</p>

0
Replies (1)
Sabc Tv Licence
Sabc Tv Licence's reply15 Nov 2016, 09:22
Official

Geagte jurieloo,

U klag rakende die kansellasie van u TV lisensie gedateer 14 November 2016 verwys.

Die aangeleentheid is aan die bestuurder van die kansellasie afdeling gestuur vir oplossing en terugvoering.

Vir meer inligting s***el Kliëntedienste op *** of epos: ***.

Die uwe,

TV LISENSIES SPAN