1 reviews | Active since Oct 2015
Is dit so moeilik????
<p>ek het 'n sms ontvang van die sabc "MNR Claassen" waarin daar gedreig word dat hy oorgegee gaan word aan pritchard and associates as hy nie sy lisensie betaal nie met 'n verwysing nr. daar is geen bedrag en dit is nie sy tel nr. nie. Ek het in November 2015 alreeds per email aan hulle verduidelik dat ons albei afgetree het en ons seun hat alles oorgeneem ons self besit nie meer ons eie tv nie my seun het wel sy tv lisensie betaal nr ********** 04 ons het reeds al in die begin van die jaar all die beëdige varklarings van my seun aan die sabc gestuur inverband met dit. Wat meer moet ons doen, ons seun het alles oorgeneem en hy sorg nou vir ons. Hoe moeilik is dit.</p>
Geagte elsie3,
U klag rakende die kansellasie van u TV lisensie verwys.
Ons vra hoogs omverskoning vir die laat reaksie van hierdie aangeleentheid.
'n TV lisensie beampte sal binnekort met u in verbinding tree om die saak op te los.
Vir meer inligting s***el ons Kliëntedienste op *** or per epos by: ***.
Die uwe
TV LISENSIES SPAN

epos aan sabc help niks dit het my langer as 'n jaar geneem om die situasie op te los my kleur is wit ek kyk ook nie eers enige sabc programme nie so ek sal seker 'n jaar ook wag vir die besoeker dis al 2 jaar en die situasie is nognie opgelos nie 'n weldoener het ons gehelp om te betaal vir die lisensies ons is net wit pensionarisse dis al ons swart bure betaal gladnie tv lisensies nie

selfs een ster is te goed vir sabc se diens aan witmense en oumense