1 reviews | Active since Aug 2018
Ontevrede
Ek het motor verskering by SAU. Op 10 Augustus 2018 was ek en my seun betrokke in 'n ongeluk op die hoek van Maple & Constancia Straat Kemptonpark. Ons het by die 4 rigting stop gestaan om ons beurt af te wag om te ry, die swaarmotor voertuig het in ons straat ingedraai, en teen ons gebots met die agterkant van sy voertuig. Die assuransie het ons kom insleep na die naaste motorhawe wat motors herstel. hulle het 'n assesor uitgestuur om na die voertuig te gaan kyk om vas te stel wat die skade is. My eis Nr CLM ********** 4603, Ek was gereeld telefonies met die versekeraars in verbinding om uit te vind hoe ver hul met die eis is, en wanneer my motor herstel gaan word. Nadat ek gisteroggend 29 Augustus weer ges***el het is ek meegedeel my eis is afgekeur. Geen behoorlike rede verskaf nie, ek het gevra dat ek dit op skrif wil hê want ek gaan dit nie daar los nie. Daarna ontvang ek hierdie brief van Mariska Strydom Wed, Aug 29, 3:30 PM (1 day ago) to me, Trevor Good day Please note I will send you the confirmation letter with urgency , the arrangement to move your vehicle back has been made , someone will be in contact with you to make arrangements I apologise for inconvenience and will respond with the rejection letter urgently as soon as I get the letter Kind regards Vandag bel iemand van 'n insleepdiens my en sê hul staan met my voertuig voor my huis. Geen reelings was met my getref nie. Ek bly in Brakpan maar werk in Pretoria. ek is baie ontevrede met die diens wat ek van SAU ontvang het.
Dear Ms. Bothma
We hereby confirm that the claims department has reviewed this matter and reached a resolution which was communicated to you.
We thank you for the correspondence sent and trust that you are satisfied with the outcome reached.
Kind Regards
The SAU Team
Dear Ms. Bothma
We hereby confirm that the claims department has reviewed this matter and reached a resolution which was communicated to you.
We thank you for the correspondence sent and trust that you are satisfied with the outcome reached.
Kind Regards
The SAU Team
