MP
Mnr P

1 reviews | Active since Dec 2020

10 Dec 2020, 05:12

Eks eintlik afrikaans-sprekend !

Ek gee 4 uit 5 vir die maatskappy . Goeie diens is gelewer .

0
Replies (1)
SA Underwriting Agencies (Pty) Ltd
SA Underwriting Agencies (Pty) Ltd's reply10 Dec 2020, 11:14
Official
Geagte Mnr P

U positiewe terugvoer oor goeie diens ontvang vanaf SA Underwriters is vir ons n riem onder die hart en word opreg waardeer.
Positiewe terugvoer word waardeer en ons streef daarna om verdere uitmuntende diens aan u te lewer.
Enige idees en voorstelle vanaf ons kliënte  word waardeer hetsy negatief of positef.  So poog en streef ons om verbeterde  diens en produkte aan ons kliënte te lewer.
Vriendelike groete

Die SAU span