LN
Landi N
1 reviews | Active since Jan 2016
18 Jan 2016, 21:32
Pre paid
Op 9.01.2016 koop ek 400 rand se krag dit 406.20 units en op 16.01.2016 koop we 400 rand se krag dit 283.90 units dit 122.3 units minder leonie se nr is *** ha email is [Email Removed] vir 150 rand kry ek 158.50 units how os that posibleCapitek bank kan jy krag koop met jou foon van eskom ma westonaria kan dit nie doen nie hoekom nie en in die herald was dit gewees westoaria skuld eskom glo miljoene rande so wa gaan daai geld van ons wat hul units betaal
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)