cG
chantell G

1 reviews | Active since Feb 2015

18 Jun 2018, 08:05

swak diens van Rush

Goeie dag ek het n pakkie deur Rush getuur die 6 de junie oornag en hy het eers die 11 junie by die klient aan gekom stukendek het hulle gebel en fotos deur gestuur en elke keer as ek die vrou email dan kom sy nie trug met n antwoord nie ek moet my klient die hele bedrag refund.ek gebruik rush elkedag en nou kry ek swak diens sy sou die verder gevat het maar sy kom net nie trug nie

0
Replies (0)