WB
W B
1 reviews | Active since Nov 2018
26 Aug 2024, 08:32
Beantwoord GEEN NAVRAE NIE, so steel die regering vd burgers vd land
Antwoord nie op navrae nie. Steel vd die burgers vd land dmv lisensie gelde. As jy vier voertuie het, al gebruik die voertuie nie meer nie, moet 'n mens hulle lisensies betaal word of geskrap word, anders reik RTMC nie die betaalde lisensies skywe uit nie. Nou wag ek vir my lisensie skywe vanaf eNaTIS, maar hul beantwoord nie my navrae nie. Hulle WAARSKU 'n mens van bogenoemde nie, dat hul nie die lisensie skywe gaan uitreik nie. SWAK DIENS! Baie vinnig om geld en boetes te kollekteer, baie STADIG om POTGATE en PAAIE te HERSTEL. Baie vinnig om PADBLOKKADES op te stel om voertuig en bestuurderslisensies BOETES uit te reik, maar baie stadig om ROEKELOSE bestuurders vas te vat.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)