EM
Erika M

1 reviews | Active since Jun 2017

06 Apr 2024, 06:14

Kwotasie asook dadelike betaling

Somaria, jy is by verre die beste. Baie dankie vir jou hulp tydens my kwotasie om ruite by my te vervang. Jy het nie gehuiwer om die ekstra myl te stap nie. Jy is tops!! Jy is altyd professioneel en help dadelik.

0
Replies (1)
Rise Property Solutions (South Africa)
Rise Property Solutions (South Africa)'s reply06 Apr 2024, 10:44
Official
Beste Erika, 

Baie dankie vir die mooi resensie. 

Onthou ons deur is altyd oop as jy hulp nodig het met iets. 

Groete, 
Rise Property Solutions