G
Gerhard

1 reviews | Active since Sept 2022

22 Sept 2022, 09:08

Anna-Marie Conradie

Ons onderhandelings met Residentia Trust was nog altyd , e in besonder nou, n bron van gemoedsrus. Die hulpvaardigheid , advies en kund8gheid van Anna-Marie (met die ondersteuning van die res van die personeel) maak dit vir ons absoluut die moeite werd om julle as Bestuursagrnte te mag hê. 'n Spesiale woord van dank aan Anna-Marie vir die wise waarop sy die onlangse CSOS aangeleentheid hanteer het, n positiewe uit**** vir die Trustees. (Soms is die beperkte parkeerruimte vir besoekers wel n frustrasie) Vriendelike Groete Gerhard Botha

0
Replies (1)
Residentia Trust
Residentia Trust's reply27 Sept 2022, 09:46
Official
More Gerhard

Dankie vir jou terugvooer. Ons waardeur dit opreg.