QS
Quinton S
1 reviews | Active since Jul 2025
02 Jul 2026, 10:37
Swaak diens
Die mense se diens is uiters *** ek wag al 2 weeke vir my ou lisensie skyfie ek sal nie die mense aanbeveel vir enige vriende of familie nie . Elke keer as ek bel om op te volg dan is dit elke keer n ander storie blykbaar het die lisensie departement "nie die template waarmee hulle die lisensie skywe op print nie " wat in my opinie n uiterse *** storie is . Mense bly weg van die mense af .
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)