dB
deon B

1 reviews | Active since Oct 2017

07 Oct 2018, 18:12

Swak onderdele diens lewering

Ek het 1 Oktober maandag middag by checker motors vir my Renault Senic 'n low lewel oil sensor bestel wat bo kant sump pas, ek het R1690.90 betaal en gewag dat part bestel word, maar teen Donderdag en Vrydag is daar elke keer 'n verskoning as ons bel na Welkom checker motors hoekom part nog nie daar nie, dis onaanvaarbaar dat dit een week vat more om 'n part te kry, ek hou die garage aan 'n lyntjie om die kar in te vat om sensor te vervang en ry volgende week op Vrydag na Natal vir kongres en ek sit steeds sonder part, wat nou???Is dit Renault SA se se manier om voete te sleep met parte te voorsien aan agentskappe of is die agenskappe nalatig met bestellings.

0
Replies (0)