AR
Annemarie R
1 reviews | Active since Oct 2015
26 Oct 2015, 13:41
swak en oneerlikste diens in n lang tyd
swakste en oneerlikste diens in n lang tyd.
Gee kwitasie hou nie daarby en dan is die fout nie opgelos nie.

Een ou se die bedrag sluit alles in en dan is dit sommer R800 duurder.
Ek gee nie om,om te betaal nie maar dan verwag ek eerlikheid en diens

Hoekom gebeur dit altyd met vrouens? dink julle regtig ons is te stupid om te weet julle is oneerlik.
Gaan leer by Worcester se Renault wat eerlikheid en uitstekende diens is
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)