AS
Adriaan S

1 reviews | Active since Mar 2018

26 Mar 2018, 17:51

***** DTM HELDERBERG

Ek het by die mense gewerk wat n waste. Ek sal niemand aan raai om daar te gaan werk nie want eerstens weet die HR nie hoe om met jou te praat nie vloek jou sy jou sleg dat die see jou nie kan af was nie die eienaar is die selfde se jou sleg voor kliente. 2. Die sales manager aan Renault se kant kan glad nie ment kliente praak nie en is ***** soos nog iets Hy het my werk gekos waar Hy my beskuldig dat ek n R5000 moes betaal waar Hy die laaste se het in n deal se ayers nou wil DTM HELDERBERG glad niey salaris betaal waar ek n baba seun by die huis het wat moet eet en huur betaal maar hulle maak mos genoeg geld hulle worry mos nie oor ander nie

0
Replies (0)