AH
Almanda H
1 reviews | Active since Apr 2013
14 Sept 2015, 14:41
Goeie diens
Het nog nooit sulke goeie na verkoop diens ontvang soos die diens wat Rick Scott vir ons gegee het nie. Dink Renault kan baie trots op hom wees. Sal enige tyd weer by hom n'motor koop. Baie dankie Renault Route 24 Edenvale ***
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)