CM
Christo M

1 reviews | Active since Jan 2016

15 Jan 2016, 09:34

Geen Terugvoer en kry nie onderdele nie.

My Renault was in 'n botsing betrokke. Parte word bestel op 19 November 2015. Nog nie afgelewer.Het verskeie oproepe gemaak na Renault. Kry net beloftes oor aflewering en geen antwoorde. Moet nou kar huur nadat versekering se kar termyn vir huur verby is.Sekere dame ook baie ongeskik op foon.Hoe kan jy 'n motor koop en nie parte kry.Besit op die oomblik 3 Renaults WAT'N GEMORS

0
Replies (0)