RC
Riaan C

1 reviews | Active since Oct 2018

31 Oct 2018, 10:14

Bly weg van Realnet

Grootste lot skurke onder die son. Sal hulle vir niemand aanbeveel nie. Eerstens wou Louise nie he ons moet die ****rak huis toe vat om mooi deur te lees nie, nee sy verduidelik gou als daar want ons moet NOU teken. Toe ons haar se ons wil nie voort gaan met dit nie, toe se sy dat sy klaar met die ander mense gereel het om 2 dae later te kom teken. Ook het Anelda Bernado ons gebel om al ons uitgawes oor die foon te kry. Sy het nie die regte bedrae ingevul nie en toe keur die bank die lening goed nadat ons gese het ons wil nie voort gaan nie. Nou sit ek met R41000 se eksra skuld omdat hulle die komisie soek. Hulle het ons om die bos gely het. Uiters swak van hulle.

0
Replies (1)
RealNet Properties
RealNet Properties's reply31 Oct 2018, 10:20
Official

Good day,

Thank you for bringing this matter to our attention.

It’s our best endeavour to ensure exceptional service and uphold our industry’s code of conduct when any Franchisee, Estate Agent or staff member associated with RealNet interact with clients.

We regret the unpleasant experience you have encountered with a RealNet professional and assure you of our best service and attention going forward.

In order for RealNet to resolve the matter, we require further details, please.

Kindly contact our office at ***or ***

Best wishes

The RealNet Team

Best regards,