1 reviews | Active since May 2011
Geen diens by RMA
My man het 'n eis ingedien nadat hy fraktuur in sy rug opgedoen het by die werk 2015. Slegs xstrale is geneem en het geen frakture gewys. 2017 is weer xstraal van die lumbale rug gedoen nadat die pyn ondraagbaar geword het, waar fraktuur bevestig is. DIe eis is geweier op grond van die feit dat geen fraktuur bevestig is toe hy geval het. Hy het glad nie nadat hy by die werk geval het weer sy rug beseer nie. Daar is besluit dat hy voor 'n tribunaal kan verskyn om sy weergawe te gee maar ons wag nou al vir langer as drie maande vir 'n datum. Eers het ek met Elizabeth gepraat wat nie antwoord op emails en ook nie terug bel. Sy het gese sy gaan terug kom na my met 'n datum. Toe ek laas week bel moes ek hoor sy is nie meer daar maar dat Busi by haar oorgeneem het. Ek wag sedert laas week om 'n datum te kry. Busi het gese sy gaan my terug bel en soos gewoonlik geen terugvoer. My man is WAJC Oosthuizen ID ********** 089085 en sy eis nommer is ********** /1. My ****aknommer ********** 144. Marlene
