MJVR
Madelein Janse Van Rensburg

1 reviews | Active since Sept 2019

12 Dec 2019, 15:18

Case x/***

Ek is die 8ste Oktober geopereer, ek het R2000 van RM af gekry, wat ek nie weet wat ek mee moet doen nie, hul het nog nie my salaris vir Oktober en November inbetaal nie, dit is een helse stryd, hul ignore my emails wat ek Stuur, Amber van RM het gebel en sou my weer die selle dag 2 weke terug bel, maar Ja, tot nou nog niks, RM is pateties Case x/***

0
Replies (0)