FA
Francois A

1 reviews | Active since Mar 2020

24 Mar 2020, 14:33

Swak diens

hulle was suppse om iets by my te kom aflaai voor 3uur die middag nadat ek met n PHeli gepraat het en hom gevra het om die instuksie vir hulle deur te gee. ek het hulle gebel en aangehou vir seker 11min to tel n Nicole op kry my details. ek svra haar toe wanneer die aflewering gaan plaas win toe se sy vir my voor 5pm. het haar gese ek het gereel voor 3, sy vra toe ek moet aanhou en dit was die laaste wat ek van haar gehoor het nadat ek vir 7min van my tyd moes aanhou toe word die oproep af gesny.

hulle diens is uiters swak

0
Replies (1)
FA
Francois A's update24 Mar 2020, 18:14
Reviewer Update
Nes ek gese het . weereens nie kom aflewer nie. Daar was 2 ander ram vans by my werk wat ook rain sim kaarte kom aflaai het maar my nie. Hoekom 3 vers****inde vans stuur om die selfde goed af te laai by 1 plek????????????????