EB
Eliz-Marie Barnard

1 reviews | Active since May 2016

09 Dec 2019, 08:55

Ram Courier services - onprofesionele diens.

Die mees onprofesioneelste courier services wat ek ooit al mee te doen gehad het. Sms ontvang 6 December 2019 package out for delivering at the adress i provided, toe ek die pakkie track se hulle onsuksesvolle aflewering in Bloemfontein, ek bly in Welkom. Bel toe RAM want werk net tot 11uur die dag. Se toe asb laat ek die courier persoon erens kry, gee sy nommer laat ek hom bel. Nee hulle sal bel en se hy moet my bel. 1uur bel ek weer met dieselfde storie, so se persoon mev hy sal jou nou bel. wag tot half 2 niemand bel my nie. 16:20 word ek gebel eers, toe ek lankal by huis in Viginia soos ek verduidelik het, werk ek net in welkom maar woon in virgnia. Toe ek vra of hy GPS het om dit na my huis adres te bring is dit n nee en hy ken nie virginia nie of weet nie waar virginia is nie. So se die persoon nr *** niemand hom gese ek bly in Virginia nie en hy so jammer maar ek sal eers maandag 9 Desember 2019 dan die pakkie ontvang, en wou weet werk ek maandag dan en tot hoe laat. Dis onprofesionele diens, die boodskappe word nie reg oorgedra nie, ek moes 2 keer bel, net om te hoor hy sal my bel 4 ure na die tyd. Julle diens is power......sal nooit weer van julle gebruik maak nie.

0
Replies (1)
Ram Hand To Hand Couriers
Ram Hand To Hand Couriers's reply09 Dec 2019, 09:35
Official
Good day. Thank you for your post. Our most humble apologies for the delay and poor service you have received from us. We have escalated this matter to senior management to intervene and assist in making your delivery happen at the soonest date