EB
Eliz-Marie Barnard

1 reviews | Active since May 2016

26 Feb 2020, 21:05

Pakkie

So bel ram my vandag 12 :40 vir n aflewering. Ek verduidelik ek met ete sal oor 1 uur terug wees. Hy stem in sal oor 1 uur aflaai. Half 5 oppad huis toe lui my foon hy nou by kantoor om pakkie af te laai. Dis 2de keer van desember af wat ek die swak en patetiese diens kry. Toe wou hy weet waar ek bly.. en wat se hy hy kan nie virginia toe ry nie. So jammer julle diens vrot vrot vrot.

0
Replies (0)