CB
Catheretha B

1 reviews | Active since Nov 2014

10 Nov 2020, 09:33

Nelspruit Ram is uiters swak en onprofessioneel

Order nr K*** is na my versend deur Vodacom. Nelspruit Ram besluit die adres op die pakkie is onvoldoende terwyl dit glad nie was nie. Agv die adres stuur Nelspruit Ram my pakkie terug na Vodacom sonder om my te s***el en die adres met my te bevestig. Uiters swak diens van Nelspruit Ram. Maar nou ja wat kan mens meer verwag???

0
Replies (1)
CB
Catheretha B's update11 Nov 2020, 08:57
Reviewer Update
Julle mens kan maar kla soos mens wil Ram courier diens probeer nie eers die probleem reg te stel nie. Hulle besluit absoluut self of hulle ñ pakkie gaan aflewer of nie. Lewer hulle dit nie af nie stuur hulle dit net terug na die afsender. Wees versigtig. Hulle is oneerlik en sleg!!