JB
Jacq B

1 reviews | Active since Oct 2023

10 Oct 2023, 16:52

Geen diens

Ram kan glo nie n pakkie by my seun hier in rietkuil, suurbraak aflewer nie. Oorspronklike pakkie is by my huis opgetel op 070923 col***5 gestuur na smd technologies jhb. Dit is teruggestuur op 290923. Die drywer kan skaars onverstaanbare engels praat. Nou se hy dat hul glad nie hier aflewer nie, dit is glo uit sy area uit, hoe het ram dan die pakkie by my huis kom optel, en nou is ek skielik uit sy area....???? Ons sien hul gereeld hier pakkies aflewer. Uiters swak diens va ram... Wil nou weet wanneer hul die nuwe pakkie gaan aflewer???? Ek kan nie op hul website complain log nie, hou asn om error .. invalid recapta te kry

0
Replies (3)
Ram Hand To Hand Couriers
Ram Hand To Hand Couriers's reply11 Oct 2023, 07:14
Official
Good day Jacq,

Thank you for reaching out to Ram Hand to Hand Couriers.  As communicated the parcel has already been delivered to SMD technologies on the 19th September 2023 and I have personally sent you an email with tracking details and proof for you to follow up with SMD. 
JB
Jacq B's update11 Oct 2023, 09:47
Reviewer Update
Julle moet klaar lees
Ek wag vir die pakkiebwat hul op 290923 teruggestuur het, het nie die waybill nommer.
Julle sukkel al sedert 29 om dit afgelewer te kry by my.
Nou se julle call center, wat my 2 keer gebel het, dat jul nie in my area pakkies aflewer nie, maar julle kom gereeld hier en het die oorspronklije pakkie by my deur opgetel. Hoe verstaan jul dit???
Jul kon pakkie hier optel, maar neem meer as 10dae om dit af te lewer en nou werk jul skielik nie hier??? Dis onverstaanbaar......
Ram Hand To Hand Couriers
Ram Hand To Hand Couriers's reply13 Oct 2023, 07:56
Official
Good day,

Parcel has been delivered and ticket will be closed off.