AP
Alwyn P

1 reviews | Active since Aug 2020

27 Aug 2020, 15:28

Die drywers moet gereeld met die client in ****ak wees en vrea het hy die regte adress en net die extra moeite foen

Ram hand to hand couriers is die wakste couriers wat daar in ons land is my vrou het hulle 3 keer gebruik en 3keer was hulle halfhartig om haar pakkies vir haar te bring net om dat hulle nie extra myl vir cliente wil gaan nie sal ek hulle nie vir een van my vriende of familie aan beveel nie so mense dink 2keer voordat julle hulle gebruik as ek hulle n punt uit 10 moet gee sal ek hulle n -10 gee

0
Replies (0)