1 reviews | Active since Nov 2021
Ek wil net vir jou laat weet. Watter awesome Span jy het. Ek komplimenteer die volgende mense Alta – Sy help altyd maak nie saak watter tyd nie. Dag en Nag. – Ek leer baie by haar oor al die produkte. Ntombi – Altyd hulpvaardig met Amendments en kwotasie. Always smiling George – Altyd happy en n swart man maak n plan. Puik diens. Nadia – Help altyd en vriendelik. As jy iets nodig het sy is daar. Michelle – Altyd hulpvaardig en vriendelik. Anina – My sonskyn as dit kom by eise. Is sy die een wat altyd help maak nie saak wat nie. Coenie – Die voertuie eise, hy goed. Help ook altyd en hou jou in gelig. Die eise afdeling department kan nie almal se name onthou nie maar help altyd. Amper vergeet ek die twee s***elbord dames. My olyf takkies. Hul is altyd so geduldig en vriendelik en professioneel al hou jou hoe lank aan!!!!! Jy het n awesome span en dis lekker om met hulle te werk. Ek geniet hulle. Kan jy asb my Boodskap aan hul deur drae. Hou so aan. Jul diens is puik. Julle is een fantasmagoriese spannetjie
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.