WS
Willene S

1 reviews | Active since Jul 2013

08 Oct 2015, 11:00

They dont come back to me.

Goeie Dag.<br> Ek wil net graag hoor wat is die geval met die hardeskyf die eerste e pos was gestuur op die 09/09/2015 verdere korrespondensie was op die 2015/09/11 waar daar vir my gevra is om die hardeskyf te pos na julle,die hardeskyf is ge pos oornag deur tot deur op die 19/09/2015 tracer no TC***ZA van daar het die pakkie weg ge raak ek het 2 weke lank probeer om die pakkie op te ****r maar geen suksses gehad nie ek het julle weer ge ****ak,toe word daar gevra om bewys van eienaarskap deur te stuur dit het ek op die 02/01/2015 ge doen en tot vandag gee terug voering gekry.Ek is bitter ongelukkig om dat die hele gedoente my tot en met vandag al R600 uit die sak gejaag het in pos geld en in bel tyd opsoek na pakkie en om julle te ****ak.As iemand my asseblief net kan laat weet wat om te doen en wat aan gaan.<br>

0
Replies (1)
Quicksure
Quicksure's reply09 Oct 2015, 09:38
Official
Hello willene@,

Dankie dat u die saak onder ons aandag bring.

Ek versoek die eisebestuurder om u dringend te s***el.


Anne Downham