P
Phyllis
1 reviews | Active since Nov 2021
23 Nov 2021, 14:05
Quicksure Excellent - Mynhardt Holtzhausen
Ek glo aan dankie sȇ en ek glo daaraan om te noem as iets nie reg is nie. Hierdie is ‘n dankie sȇ . 😊 Mynhardt, baie dankie vir jou posetiewe gesindheid, dankie omdat hy altyd spoedig reageer met instruksies wat inkom en dankie omdat dit altyd korrek gedoen is. Dit is regtig lekker vir my wanneer ek op jou knoppie druk om te weet, ek hoef nie bekommerd te wees nie – Mynhardt sal dit reg hanteer / doen. Lekker dag, dis ‘n plesier om met jou te werk.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Quicksure's replyOfficial
23 Nov 2021, 14:30Goeie middag Phyllis
Baie dankie dat jy die tyd kon vat uit jou besige skedule om so 'n mooi kompliment te plaas vir Mynhardt.
Die hele Quicksure familie waardeer jou ondersteuning, ons sal elke stappie van die pad saam met jou stap tot jou volkome sukses.
Groete
Jou vennoot in Versekering
Stefanie Harmon

Quicksure's reply23 Nov 2021, 14:30
Official
Goeie middag Phyllis