1 reviews | Active since Feb 2015
Diens was baie goed. Die werkers professioneel en baie vriendelik. Die vragmotor was betyds en daar was voldoende komberse en plastiek om matrasse en meubels toe te maak.<br> Baie dankie. Ek sal verseker weer die diens gebruik.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.