1 reviews | Active since Jan 2016
Gatvol verby....

Hoekom sukkel mens elke blerrie jaar om plek te kry. Beloftes is gemaak met die aankoop van punte maar sodra dit by plek bespreking kom sukkel jy jou gat af.

N vrag geld later en n geskel en niks gebeur nie. Julle kan bly wees julle is nie in die kaap nie.

Mens spandeer n klomp geld elke maand op fooie en dis sonder die 100k wat destyds spandeer is op punte. Magtag man, dit werk mos nie so nie.

Waneer is die volgende vergadering in die kaap asb? Ek wil dit graag bywoon en my mond ordentlik uitspoel.

Ek dink ons as kliente moet maar ook saam staan en se.....fees must fall. Want so kan dit nie aangaan nie.

We confirm receipt of your complaint, the contents of which has been duly noted.
Please be advised that we are investigating your complaint and will revert back to you as soon as possible.
Kind regards
The QVC Team