WB
Werner B
1 reviews | Active since May 2023
31 May 2023, 10:31
Lorraine Slabbert van Pure Group Suid Afrika
Ons praktyk maak staat op PureGroup vir ons telefoon en internet dienste. Baie dankie aan Lorraine Slabbert wat ons rekening hanteer. Ons het seldeprobleme en sy is altyd daarr om navrae vinning uit te sorteer. gebruik gerus hierdie maatskappy se dienste !!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)