JS
Johan S
1 reviews | Active since Jan 2014
25 Aug 2015, 20:28
Puik diens met pensioenbeleggings
Eunice het met groot geduld en duidelike epos-kommunikasie aan my alle detail van my pensioenbeleggings die afgelope maande hanteer en my vrae blitsig beantwoord
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)PSG Wealth's replyOfficial
26 Aug 2015, 09:43Hello Bart2Peter,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Ons streef altyd daarna om puik diens te lewer en is baie gelukkig dat ons aan u verwagtinge voldoen het.
Ons het u kompliment aan Eunice oorgedra. Indien u enigiets verder benodig, kan u haar enige tyd ****ak.
Vriendelike groete
Darren Cohen
Bemarking: PSG Wealth

PSG Wealth's reply26 Aug 2015, 09:43
Official
Hello Bart2Peter,