CV
Christa V
1 reviews | Active since Mar 2026
13 Mar 2026, 21:58
Geen klientediens by PSG Wealth Bloemfontein.
PSG Wealth Bloemfontein moet asb leer wat is klientediens. Ek het nog nooit in my hele lewe sulke traagheid gesien waar dit kom by klientediens. Weet hul wat is "sense of urgency. Indien hul weet daar moet fondse oorbetaal word vir n klient maar na n maand se wag moet jy hoor "Ons moet nog onderhandel oor die fondse. Ek hoop ek kry my geld terug met rente agv die traagheid. Pateties!!!
Helpful (0)
Replies (2)0
Replies (2)PSG Wealth's replyOfficial
16 Mar 2026, 08:12Hi Christa. Thank you for reaching out to us. Your complaint is important to us and we have launched an internal investigation. We will revert to you within 2 business days. We are sorry for the poor service you have received. Regards, PSG Wealth
PSG Wealth's reply16 Mar 2026, 08:12
Official
Hi Christa. Thank you for reaching out to us. Your complaint is important to us and we have launched an internal investigation. We will revert to you within 2 business days. We are sorry for the poor service you have received. Regards, PSG Wealth
CV
Christa V's updateReviewer Update
22 Mar 2026, 19:42Na aanleiding van PSG se antwoord het die 2 besigheidsdae verstrek en geen verskoning is aangebied nie.
Hier is n opsomming van gebeure met PSG as eksekuteur met die nodige bewyse: Oorspronklike testament laat wegraak, Dokumentasie verkeerdelik ingehandig te Meesters kantoor Blm en eiendom gelee te Kbly, Die regstelling van nodige dokumentasie is n paar maande daarna na korrespondent van PSG te kbly ingehandig,
Na vele maande se ges***el en emails word daar besef dat die eiendom se erf grootte verkeerd is. Ten tye van inhandiging by Akte kantoor word dit verwerp agv verkeerdelike datums. Eksekuteur by PSG het afgesterwe in 2025 en sy is nooit vervang met n nuwe eksekuteur en sodoende moes die Meester weer genader word om weer iemand aan te stel.
PSG per email verwittig my dat ek R160 000 aan hul moet ootbetaal so bykans 16,5% is van die koopsom van die eiendom. Die maksimum van 3.5% wat deur die wet voorgeskryf word van toepassing. Hierdie sal ek onder die nodige se aandag bring vir verdere ondersoek.
Die geld aan my verskuldig het ek persoonlik aan die elektrisient betaal om alle foute te herstel wat ek ook namens die boedel betaal het sodat elektrisiteitsertifikaat uitgereik kan word.
Geen uitstaande gelde wat verskuldig is aan my, is nog nie aan my terugbetaal.

Christa V's update22 Mar 2026, 19:42
Reviewer Update
Na aanleiding van PSG se antwoord het die 2 besigheidsdae verstrek en geen verskoning is aangebied nie.