CH
Carla H

1 reviews | Active since May 2015

18 May 2015, 08:22

Doen so voort!

Dit was 'n blye dag toe ek oorgeskuif het na PSG toe! En ek's bevoorreg om met iemand soos Magdeleen te kan werk. Sy is professioneel, vriendelik, belangstellend en baie effektief. Sy stap verseker die ekstra myl vir haar kli?nte!

0
Replies (1)
PSG Wealth
PSG Wealth's reply18 May 2015, 09:09
Official
Hello ****kryer4,

Baie dankie!

Magdeleen is beslis een van ons sterre.