RJvR
Ruan Janse van Rensburg

1 reviews | Active since Jan 2011

18 Jan 2016, 12:04

Stresvolle Eis

My voertuig is op die 01/01/2016 gesteel. Ek kon eers die eis op die 4de aanmeld by PSG. Op die 5de Januarie is hy terug gevind. Dit my 'n hele dag gevat om uit te vind waar die voertuig is, want niemand kon my s? waar die voertuig is. Op 11 Januarie het die assessor gaan kyk na die voertuig. Blykbaar word die voertuig reggemaak, maar hy moet nog VW toe gaan vir toetse. Die paneel klopper wag vir magtiging om die voertuig VW toe te vat. Dis al 17dae wat ek sonder 'n voertuig sit en niemand probeer die proses vinniger maak nie. Ek moet self opvolg elke keer. Ek weet nogsteeds nie hoeveel die totale skade is op die voertuig nie. Ek sit sonder 'n voertuig en hoe langer hulle vat, hoe langer het ek 'n verlies. Ek het meer verwag van PSG omdat my pa al jare by hulle is en net goeie diens gehad het.

0
Replies (1)
PSG Insure
PSG Insure's reply18 Jan 2016, 13:47
Official
Hello Ruan Janse,

We thank you for bringing this to our attention.

This matter was escalated to the relevant parties a one of the staff will contact you with regards to resolving this matter as soon as possible.

Should you require further assistance, please do not hesitate to contact us.

Regards
PSG INSURE

Best regards,