JR
Johanna R

1 reviews | Active since Jul 2012

06 May 2015, 08:22

PSG not paying No Claim Bonus on time

My \No Claim Bonus"was betaalbaar in April

Op 16/04/2015 het ek met Jacques Le Roux op die foon gepraat en dieselfde dag n e-pos ontvang waarin daar gese is die geld sal die einde April uitbetaal word.
Op 30/04/2015 het ek met Lerato gepraat en sy het onderneem om my later in die dag te ****ak oor die uitbetaling. Dit het nie gebeur nie.
Op 04/05/2015 het ek weer met Lerato gepraat en die antwoord was dat die geld die middag of die volgende oggend oorbetaal sal word. Het ook met Judy Steyn gepraat op 04/05/2015.
Ek het aan Lerato gese dat as die geld nie in my rekening is om middernag op 05/05/2015 ek na hello [URL Removed] toe sal gaan en ek dit daar sal gaan skryf wat my ervaring was met haar en beloftes wat nie nagekom word nie.

Die geld is nie vandag in my rekening nie. Hiermee wil ek weet wanneer gaan hulle my bonus uitbetaal en ook verwag ek 'n skriftelike verskoning van PSG vir die swak diens.

0
Replies (1)
PSG Insure
PSG Insure's reply07 May 2015, 08:58
Official
Hello johannar,

We acknowledge receipt of your complaint.

Your complaint will be forwarded to the department involved to be in contact with you.

Regards
PSG Insure