NV
NYDIA V
1 reviews | Active since Nov 2010
03 Sept 2015, 15:20
Geen terugvoering
Vir die 2de maand agter mekaar word daar dubbel premies afgetrek. Gister oggend toe ek bel is daar gese dat Mary ann my dadelik gaan terug s***el. Na die 4de keer wat ek daarna gebel het het sy geantwoord. Nadat ek gese het hoe ongelukkig ek oor die diens is en dat ek besig is om kwaad te word het sy vir my gese JY MOET ONTSPAN. My belowe sy bel my vanoggend 1ste ding terug. Wel dit is 15:17 en ek wag steeds vir n oproep. My geld word uit my rekening gevat en ek kan NIKS daaromtrent doen en kry geen terug voer. As n nuwe klient van 2maande is ek teleurgestel in Psg en die diens wat ek tot nou gekry het.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)PSG Insure's replyOfficial
04 Sept 2015, 07:20Hello viljoen01,
Hiermee erken ons ontvangs van die bg. aangeleentheid.
U klagte word verwys na die betrokke tak om u te ****ak.
Groete
PSG Insure
Hiermee erken ons ontvangs van die bg. aangeleentheid.
U klagte word verwys na die betrokke tak om u te ****ak.
Groete
PSG Insure
PSG Insure's reply04 Sept 2015, 07:20
Official
Hello viljoen01,