1 reviews | Active since Jan 2013
Geen terugbetaling nadat ek vers****** betaal
Op 9/2/2015 rapporteer ek 'n eis vir skade op my karavaan. (glas)<br> Na veskeie heen en weer kommunikasie tussen myself en Evert Grobbelaar(PSG eise) word ooreengekom dat e eis kan voortgaan. Ek ****ak die ****rakteur en herstelwerk word by my huis gedoen op die karavaan. Evert word op 18 Maart verwittig dat ek die ****rakteur betaal het . Ek heg ook bewys van betaling aan. 23 Mrt volg ek op met Evert oor wat aangaan. Evert bevestig dat my eis gelaai is vir betaling. Op 30 Mrt volg ek weer op met geen terugvoer. Op 31 Mrt volg ek weer op en kry boodskap dat persoon met verlof is. Ek volg toe op met eise afdeling en hulle vra dat ek eisvorms voltooi. Ek heg epos met eisvorms soos reeds op 9 Feb aan. Tot hede nog geen terugvoer of terugbetaling.
